Die Verhaal Van Profete en Konings

29/69

Deel III—'n Prediker Van Geregtigheid

Sal van ‘n held die buit afgeneem word? Of sal die gevangenes van ‘n regverdige ontvlug? Waarlik, so sê die HERE: Ja, die gevangenes van die held sal afgeneem word en die buit van die tiran sal ontvlug.”

Maar die wat op gesnede beelde vertrou, wat aan gegote beelde sê: Julle is ons gode — dié sal agteruitwyk, diep beskaamdstaan.” (Jesaja 49:24,25;42:17) DVvPEk 232.1